Play School

021 872 8162
060 525 3096

divkids@icloud.com

MISIE

Vir baie kinders is dagsorg die eerste gemeenskap buite hulle familie. By Divine Kids werk, ouers, kinders, onderwyseresse en personeel as ‘n span om ‘n veilige en liefdevolle gemeenskap te skep. Om die omgewing so te struktureer, dat kinders kan leer om nuuskierige, aktiewe ontdekkers te wees wat vreugde vind in alledaagse gewaarwordinge. Soos daar interaksie tussen kinders en versorgende volwassenes plaasvind, leer kinders om sosiale waardes en diverse kulture te deel. Om vir kinders riglyne vir sosialisering te leer wat hulle voorberei om vol vertroue die wêreld te betree en vriendskappe te bou wat ‘n leeftyd sal hou.

Mission Image
NAVIGATION
 
Tuis
Misie
Klasse
Spyskaart
Toelating
Gallery
Kontak Ons
FOLLOW US
 
GET IN TOUCH
 
Hoek van Derdelaan en Devinestr.
Paarl, Wes-Kaap

Phone: 021 872 8162 / 060 525 3096
Email:

Website Design by Revenge Designs