Play School

021 872 8162
060 525 3096

divkids@icloud.com

Dagprogram vir babas (3-12 Maande)

 

xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx

07h00 – 08h30Aankoms en gesprek met ouers.
Gee aandag aan enige fisiese behoeftes wat individuele babas mag hê bv. ruil doeke of klere om. Gee ontbyt indien nodig.
08h30 – 09h30Geleentheid vir slaap.
Individuele vertroeteling en hantering van babas wat wakker is.
Individuele aktiwiteite soos vingerspeletjies, sing liedjies, kyk na prente.
09h30 – 10h00Ruil doeke om.
Gee voedings soos nodig.
10h00 – 11h00Individuele vertroeteling, hantering en aktiwiteite vir babas wat wakker is binne/buite.
11h30 – 12h00Ruil doeke om.
Gee voedings soos nodig of middagete.
12h30 – 14h00Geleentheid vir slaap.
Individuele aandag aan babas wat wakker is.
14h00 – 14h30Ruil doeke om.
Gee ligte verversings en voedings soos nodig.
14h30 – 16h30Gee individuele aandag en vertroeteling aan babas.
Individuele aktiwiteite met geskikte speelgoed, vingerrympies, kyk na prente, sing liedjies.
Indien die weer dit toelaat kan hulle na buite gaan.
16h30 – 17h30Voorbereiding vir huistoe gaan.
Sorg dat babas skoon en droog is.
Pak klere en bottels in sakke.
Vertel ouers van baba se dag.
(*Hierdie tye is slegs ‘n riglyn en kan verander volgens die behoeftes van die kinders. Times are only guidelines and may vary according to children’s needs.)
NAVIGATION
 
Tuis
Misie
Klasse
Spyskaart
Toelating
Gallery
Kontak Ons
FOLLOW US
 
GET IN TOUCH
 
Hoek van Derdelaan en Devinestr.
Paarl, Wes-Kaap

Phone: 021 872 8162 / 060 525 3096
Email:

Website Design by Revenge Designs