Dagprogram vir 1 en 2 Jariges
07:00 – 08:00 | Aankoms en vryspel in die klas |
08:00 – 08:30 | Ontbyt Vryspel in die klas |
(08:30-09:30) | Oggendslaap indien nog nodig |
08:30 – 09:00 | Vryspel in die klas/buite |
09:00 – 09:30 | Bybellees en sing |
09:30 – 10:00 | Doeke ruil Oggend “Snack” |
10:00 – 10:30 | Temabespreking Kunsaktiwiteit Opvoedkundige spel |
10:30 – 11:30 | Buitespel |
11:30 – 12:30 | Hande en gesigte was Storie/musiek/beweging Middagete Doeke omruil |
12:30 – 14:30 | Middagslaap |
14:30 – 15:00 | Doeke omruil Middag “snack” Pak sakke |
15:00 – 17:30 | Vryspel binne/buite tot huistoe gaan |
(*Hierdie tye is slegs ‘n riglyn en kan verander volgens die behoeftes van die kinders. Times are only guidelines and may vary according to children’s needs.)